# Die DA in KwaZulu-Natal eis ‘n deeglike verslag oor besmette water in Musgrave en Overport van die hoof van eThekwini Water en Sanitasie, Ednick Msweli. Die besmetting is veroorsaak deur ʼn pyp wat in April gebars en onverwerkte riool in die drinkwaterstelsel laat beland het. Remona Mckenzie van die DA sê ten spyte van vroeë waarskuwings het die munisipaliteit die mense eers in Mei gewaarsku om water te kook wat duisende se gesondheid in gevaar gestel het:
DA in KZN eis volle aanspreeklikheid oor Musgrave- en Overport-waterbesmettingskrisis [KLANK]
ENG RemonaonContamination