Skip to content

DA in Gauteng sê Roodepoort se rioolkrisis is ‘n omgewingsnoodsituasie [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê hy gaan die LUR vir Omgewingsake, Shyla Peters, skriftelik versoek om dringend in te gryp om Roodepoort se stukkende rioolpype te herstel wat inwoners se gesondheid en die omgewing in gevaar stel. Die DA het onlangs tydens ‘n oorsiginspeksie ontdek dat ‘n rioolpyp wat voorheen tydens ‘n storm in 2022 beskadig is, weer gebreek het. Jade Miller van die DA sê duisende liter rou riool beland uurliks in die plaaslike waternetwerk:

ENG JadeonSewageCrisis