# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme se 2024/25- jaarverslag lewer duidelike bewyse dat skoon bestuur en gedissiplineerde besteding tot werklike ekonomiese aanwins lei. Die departement het nog ‘n skoon oudit behaal, 98,8-persent van sy begroting van 501-miljoen-rand bestee en byna 90-persent van sy prestasie-aanwysers behaal. Noko Masipa van die DA sê die versekering van ‘n sterk bestuursgrondslag is ‘n sleutelvoorvereiste om die provinsie se ekonomiese potensiaal te ontsluit:
DA in die Wes-Kaap sê Departement Ekonomiese Ontwikkeling lewer groot ekonomiese uitkomste [KLANK]
ENG MasipaOnDepartment