Skip to content

DA in die Wes-Kaap eis sperdatum vir vervanging van rybewyskaart-drukker [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap het sy misnoeë uitgespreek oor die nasionale Departement van Vervoer se versuim om ‘n oplossing te vind vir die voortdurende uitdagings wat die land se enigste kaartdrukker vir rybewyskaarte ondervind. Die masjien in Pretoria is weer buite werking. Nomafrench Mbombo van die DA sê toetssentrums vir rybewyse landwyd kon sedert Januarie nog nie kaarte uitreik nie, omdat die verouderde masjien gedurig stukkend is:

ENG NomafrenchonLicenseMachine