Skip to content

DA gee staat die skuld vir styging in kindersterftes weens wanvoeding [KLANK]

# Die DA sê 155 kinders onder die ouderdom van vyf het sedert Januarie vanjaar in openbare gesondheids-inrigtings gesterf as gevolg van wanvoeding. Volgens die party is die meeste gevalle in Limpopo, Gauteng en KwaZulu-Natal aangeteken. Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het die statistiek bekend gemaak in sy antwoord op ’n geskrewe parlementêre vraag. Michele Clarke van die DA sê die krisis word vererger deur stygende werkloosheid en lewenskoste:

ENG ClarkeOnMalnutrition