Skip to content

DA gee nasionale regering skuld vir voortgesette geweld in Wes-Kaapse gemeenskappe [KLANK]

#  Die DA in die Wes-Kaap sê die nasionale regering is vervreemd van die werklikhede waarmee bende-geteisterde gemeenskappe te kampe het. Dit volg na die naweek se skietvoorvalle in Fisantekraal en Soutrivier in Kaapstad waarin drie mense dood en drie gewond is. Benedicta van Minnen van die DA het adjunkpresident Paul Mashatile gekritiseer omdat hy nie regstreeks met die betrokke inwoners geskakel het tydens ‘n onlangse besoek aan Mitchells Plain nie:

AFR BenedictaOnOngoingViolence