Skip to content

DA Gauteng verwelkom die skoonmaak van die Morninghillleiland [KLANK]

# The DA in Gauteng het die besluit van die Departement van Water en Sanitasie om die Morninghill vleiland en die opvangsgebied naby die Jukskeirivier skoon te maak verwelkom. Leanne de Jager van die DA sê ‘n vergadering met die adjunk-minister van die departement, Sello Seitlholo, het gelei tot planne om die vleiland amptelik te erken en om vasgekeerde vullis te verwyder. De Jager het gewys op die doel van die ingryping naamlik om toegang tot skoon water vir plaaslike inwoners te verbeter:

AFR-DeJagerOnWetland