# Die DA gaan voort met sy regstappe teen die verhoging van 0,5-persentasiepunte in BTW wat beplan word om 1 Mei in werking te tree. Die saak word môre in die Hooggeregshof in Kaapstad aangehoor. Die DA se woordvoerder, Karabo Khakhau, sê die party wil ’n dringende interdik hê om die verhoging te stop, en voer aan dat die goedkeuringsproses in die Parlement gebrekkig was. Sy sê ondanks dié week se beplande vergaderings met die ANC is die verhoging onregverdig:
DA gaan voort met regstappe teen BTW-verhoging [KLANK]
ENG-KhakhauOnCourt