Skip to content

DA eis vrystelling van SABS-ondersoekverslag [KLANK]

# Die DA vra die minister van Handel, Parks Tau, om TSU International se ondersoekverslag oor beweerde wanbestuur en korrupsie by die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde vry te stel. Die verslag, met bewerings wat fluitjieblasers in 2024 geopper het, moes in Junie uitgereik word. Toby Chance van die DA sê die SABS is onbestendig en sedert 2018 steeds sonder ‘n permanente uitvoerende hoof. Hy vra duidelike gevolgsbestuur met betrekking tot die gewapende koperkabelroof by sy Nasionale Elektriese Toetsperseel, sowel as wanbestuur en korrupsie:

ENG-ChanceOnSABS