Skip to content

DA eis volle aanspreeklikheid oor Kommetjie-tragedie, Valke ondersoek saak van strafbare manslag [KLANK]

# Die DA sê die ondersoekverslag na die vloottragedie in Kommetjie, Kaapstad, moes lankal aan die Valke oorhandig word om aanklagte van strafbare manslag te ondersoek, maar dit is ‘n noodsaaklike eerste stap op die pad na geregtigheid. Luitenant-kommandeur Gillian Hector, meester-adjudant-offisier William Mathipa en adjudant-offisier Mokwapa Mojela is in September 2023 in die duikboot-tragedie dood. Die DA-lid, Chris Hattingh, sê die keuse om voort te gaan met ‘n hoërisiko-vertikale oorplasingsoefening was uiters roekeloos:

AFR ChrisonKommetjieTragedy