# Die DA het kommer uitgespreek oor die stand van bestuur by die Suid-Afrikaanse Lugdiens. Die ouditeur-generaal het verlede week gewaarsku die staatslugredery kan binne die volgende 12 maande gesluit word as sy toenemende finansiële en bedryfsprobleme nie hanteer word nie. Die redery het tussen 2018 en 2024 38-miljard-rand van die fiskus ontvang. Chris Hunsinger van die DA sê hy het aan die minister van Vervoer, Barbara Creecy, geskryf en eis ʼn onmiddellike, onafhanklike forensiese oudit van die SAL se finansies:
DA eis onafhanklike forensiese oudit na SAL se finansies [KLANK]
AFR ChrisONAirways