# Die DA sê president Cyril Ramaphosa se versuim om te bevestig dat Suid-Afrika se benoemde ambassadeur in Amerika nie ʼn ANC-kader sal wees nie, wek kommer. Ramaphosa het gister op vrae in die Parlement gesê hy finaliseer ʼn nuwe ambassadeur se aanstelling en belowe dis ʼn ervare, wêreldwyse diplomaat met ʼn deeglike kennis van Amerikaanse politiek en markte. Ryan Smith van die DA sê Suid-Afrika moet die diplomatieke aanstelling benader met die erns wat dit vereis:
DA eis ’n professionele ambassadeur wat nie ’n ANC-kader is nie [KLANK]
ENG SmithOnAmbassadorNominee