Skip to content

DA eis dringende optrede teen SAPD-lede betrokke by ernstige misdaad [KLANK]

# Die DA sê hy is diep geskok deur die toenemende getal polisiebeamptes wat by ernstige misdaad betrokke maar steeds in diens is. Ian Cameron van die party sê dit sluit ‘n konstabel in wat in Kuilsrivier gestasioneer en op ‘n klag van verkragting op borgtog uit is. Hy is steeds in diens. Cameron sê ‘n nasionale oudit van alle polisiebeamptes wat ernstige strafregtelike klagte in die gesig staar, moet so gou moontlik gedoen word. Dit sluit almal in wat betrokke is by geweld, seksuele oortredings, narkotika en georganiseerde misdaad:

AFR IanonIntervention