# Die DA eis in ‘n brief aan die voorsitter van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys, Tebogo Letsie, dat die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, die vertragings rondom die geheime SETA-paneel moet verduidelik. Die DA-lid, Karabo Khakhau, beskuldig die minister dat sy aanspreeklikheid ontduiking nadat sy gister se sperdatum misgeloop en nie die evalueringspaneel se name bekend gemaak het nie. Sy sê Nkabane misbruik die privaatheidswette om deursigtigheid te vertraag, en die Parlement moet ingryp en aandring op ‘n volledige verduideliking
.