Skip to content

DA eis aanspreeklikheid oor 17 Suid-Afrikaanse huursoldate in Oekraïns-Russiese oorlog [KLANK]

# Die DA eis aanspreeklikheid oor hoe 17 Suid-Afrikaanse mans met werk-beloftes gelok is om by huursoldaatmagte aan te sluit in die oorlog tussen Rusland en Oekraïne. Die mans was blykbaar onder die indruk hulle gaan wettige opleiding kry of sekerheidswerk doen, maar is gedwing om vir Rusland te veg in die Donbas-streek in Oekraïne. Chris Hattingh van die DA sê die Staatsveiligheidsagentskap en Verdediging-intelligensie moet verduidelik hoe hierdie werwings in Suid-Afrika kon plaasvind sonder om bespeur te word:

AFR ChrisonAccountability