# Die DA doen ‘n beroep op die minister van Vervoer, Barbara Creecy, om volledige besonderhede oor die onreëlmatighede rondom die tender vir rybewyskaartmasjiene bekend te maak en die ouditeur-generaal se volledige verslag vry te stel. Die DA se nasionale woordvoerder vir Vervoer, Chris Hunsinger, sê hofaksie alleen sal nie verkrygingsmislukkings en sistemiese wanbestuur aanspreek nie. Hy waarsku die party sal in die afwesigheid van volle deursigtigheid, parlementêre meganismes gebruik om Creecy aanspreeklik te hou:
DA dring aan op volle openbaarmaking oor omstrede rybewystender [KLANK]
AFR-HunsingerOnCreecy