# Die DA eis dringende geregtigheid vir die slagoffers van die brand in die Usindiso-gebou in Johannesburg, waar meer as 70 mense in 2023 dood is. Die party sê onlangse bewerings dat ’n bekentenis onder dwang van ’n dwelmbaas gemaak is, het naasbestaandes verder getraumatiseer terwyl hulle op antwoorde wag. Andrew de Blocq van die DA het die Johannesburgse Eiendomsmaatskappy veroordeel oor voortdurende wanbestuur terwyl misdaadsindikate floreer weens gekaapte geboue in die middestad:
DA dring aan op geregtigheid vir slagoffers van Usindiso-brand [KLANK]
ENG AndrewOnTrauma