# Die DA sê die Departement van Verdediging het in ‘n enkele, ondeurdagte skuif, die toekoms van alle Onafhanklike Kragvoorsieningsprojekte in gevaar gestel, wat beide energiesekerheid en belegging ondermyn. Nico Pienaar van die DA sê die departement het ‘n moratorium geplaas op die uitgee van geen-beswaar briewe wat ‘n noodsaaklike vereiste is vir alle kragvoorsieningsprojekte om aan die nasionale energienetwerk te koppel. Hy sê die party dring aan op onmiddellike optrede:
DA dring aan op dringende optrede oor Verdediging se moratorium wat energiebelegging keer [KLANK]
AFR NicoMoratorium