# Die DA doen ‘n beroep op die Stad Tshwane om nie meer die reinigingsheffing in die hof te verdedig nie en kredietbeheer op rekeninge wat geraak word te staak. Die DA in Tshwane se burgemeesterskandidaat, Cilliers Brink, sê 783-duisend-rand belastingbetalersgeld is reeds bestee, ten spyte van die hofuitspraak dat die heffing nie wettig geregverdig is nie. Hy beklemtoon voortdurende kwessies rondom dubbele fakturering en vra die Stad om die faktureringskrisis op te los voor verdere stappe gedoen word:
DA doen ‘n beroep op Tshwane om hofsaak oor stadsreinigingsheffing te laat vaar [KLANK]
AFR-BrinkOnLevy