Skip to content

DA doen beroep op RDK om regter wat na bewering omkoopgeld vra, te ondersoek [KLANK]

# Die DA doen ‘n beroep op die Regterlike Dienskommissie om dringend aandag te gee aan klagtes van omkopery teen ‘n regter van die Johannesburgse Hooggeregshof. ‘n Sakeman en prokureur van Heidelberg, Bouwe Wiersma, het ‘n formele klag by die kommissie ingedien en beweer ‘n regter het aanvanklik sewe-duisend-rand versoek om verlof tot appèl teen ‘n uitsettingsbevel toe te staan. Die bedrag is later verminder tot vyf-duisend-rand, wat Wiersma sê hy betaal het. Die DA se Glynnis Breytenbach sê ‘n mafiastaat word gekenmerk deur, onder andere, ‘n gekaapte regbank:

ENG GlynnisonJudge