# Die DA doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om dringend met die Afrika Unie te skakel om met onderhandelings vir ‘n skietstilstand tussen die Weermag en die paramilitêre Rapid Support Forces in Soedan te begin. Die konflik wat in April 2023 begin het, het reeds die lewens van 20-duisend mense geëis. Ryan Smith van die DA sê as die ondersteuningsmag se poging tot volksmoord nie aangespreek word nie, lyk Suid-Afrika erg skynheilig in die lig van sy reaksie op soortgelyke konflikte in ander dele van die wêreld:
DA doen beroep op Ramaphosa om volksmoord in Soedan te veroordeel [KLANK]
ENG RyanonRamaphosa