# Die leier van die DA in Tshwane, Cilliers Brink, doen ‘n beroep op die nasionale regering om fondse van die Gautengse Provinsiale regering te weerhou oor onbetaalde munisipale skuld. Brink sê in ‘n brief aan die minister van Finansies, Enoch Godongwana, frontlinie-dienste soos die Weskoppies-hospitaal staar skuldoptrede weens nie-betaling in die gesig. Hy sê die Gautengse regering is besig om te misluk en gewone mense betaal die prys daarvoor:
DA doen beroep op Nasional Tesourie om Gauteng te straf vir onbetaalde munisipale skuld [KLANK]
AFR-BrinkOnDebt