Skip to content

DA dien strafregtelike klagtes in oor dodelike Usindiso-brand [KLANK]

# Die DA in Johannesburg het klagtes van strafbare manslag ingedien teen die uitvoerende hoof van die Johannesburgse Eiendomsmaatskappy, Helen Botes, oor die brand in die Usindiso-gebou in Augustus 2023 wat 77 lewens geëis het. Nicole Rahn van die DA verwys na growwe nalatigheid en jare sonder enige optrede ondanks waarskuwings. Sy sê die Khampepe-kommissie het dissiplinêre optrede aanbeveel, maar geen stappe is gedoen nie. Rahn eis ’n volledige ondersoek en geregtigheid vir die slagoffers en hul gesinne:

ENG-RahnOnJPC