Skip to content

DA dien mosie van sensuur in oor Gautengse speaker se reis na Venezuela [KLANK]

# Die DA het ‘n mosie van sensuur ingedien teen die speaker van die Gautengse wetgewer, Morakane Mosupyoe, oor ‘n reis van 5,9-miljoen-rand na Venezuela in November verlede jaar. Woordvoerder Solly Msimanga sê die uitgawes was verkwistend en die reis van min waarde aangesien Brand South Africa die land reeds op die toerisme-geleentheid verteenwoordig het. Hy sê openbare fondse behoort vir dienslewering aangewend te word en vra dat Mosupyoe aanspreeklik gehou word:

ENG MsimangaOnSpeaker