# Die DA het die minister van Polisie, Senzo Mchunu, by die Parlement se Etiekkomitee verkla nadat die party vanoggend ook strafregtelike klagtes teen hom gelê het. Die DA sê Mchunu het die Parlement mislei oor sy bande met die omstrede sakeman Brown Mogotsi en glo dis ‘n oortreding van die etiese standaarde wat verwag word van openbare verteenwoordigers. Dit volg nadat die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, Mchunu beskuldig het van inmenging by polisie-ondersoeke. Baxolile Nodada van die DA eis ‘n volledige ondersoek:
DA dien bykomende klagte teen minister Mchunu in by Parlement se Etiekkomitee [KLANK]
ENG NodadaOnComplaint