Skip to content

DA bring hule aan wyle Johannesburg-raadslid Martin Williams se toewyding [KLANK]

# Die DA het wyle Johannesburgse Wyk 90-raadslid Martin Williams beskryf as ‘n man van integriteit, deernis en toegewydheid aan diens. Die DA-streekvoorsitter, Wendy Alexander, sê Williams, wat die stad en gemeenskap met onderskeiding gedien het, was ‘n voormalige hoofredakteur by The Citizen. Sy het beklemtoon dat hy ‘n nalatenskap agterlaat van die stryd vir aanspreeklikheid en ‘n stem vir die stemloses:

ENG-AlexanderOnWilliams