Skip to content

DA beweer Eskomskuld in Matlosana-munisipaliteit het verdriedubbel tot R3-miljard [KLANK]

# Die DA in Matlosana in Noordwes sê die munisipaliteit se finansies gaan voortdurend agteruit onder die ANC-geleide regering. Die party beweer Eskom se skuld het gestyg van ongeveer een-miljard-rand tot bykans drie-miljard-rand, terwyl ander laste ook skerp toegeneem het, insluitend skuld wat verband hou met die werkloosheidsversekeringsfonds wat nou ongeveer tien-miljard-rand beloop, en debiteurebalanse wat verdubbel het tot ongeveer 12-miljard-rand. Gerhard Strydom van die DA het planne gekritiseer om bestedingslimiete met byna 30-persent te verhoog, aangesien dit swak prestasie beloon:

AFR StrydomOnMatlosanaFinances