Skip to content

DA bevraagteken minister McKenzie se besluit om befondsing aan nasionale sportfederasies te verminder [KLANK]

# Die DA veroordeel die besluit van die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, om befondsing aan nasionale sport federasies te verminder. Die party sê dit ondermyn grondvlakontwikkeling en bedreig Suid-Afrika se Olimpiese toekoms. Joe McGluwa van die DA sê die party sal voortgaan met ‘n dringende toesigvergadering in die parlementêre portefeuljekomitee vir Sport, Kuns en Kultuur, waar McKenzie sy besluit om sportfederasies op grondvlak te verwurg moet verduidelik:

AFR JoeonDecision