Skip to content

DA bevraagteken geheimhouding oor vryspraak van Mashatile se BBP-wagte [KLANK]

# Die DA sê die publiek het die reg om te weet hoe adjunkpresident Paul Mashatile se agt BBP-lyfwagte daarin geslaag het om aanspreeklikheid vry te spring,  ná die aanranding van burgerlikes op ’n snelweg in Gauteng in 2023. Die party het ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting  ingedien om die besluit en die redes vir die vryspraak bekend te maak. Ian Cameron van die DA sê die polisie se interne ondersoek het die beamptes vrygespreek ten spyte van duidelike video-beeldmateriaal, sonder om volledige redes te verskaf.

ENG CameronOnAcquittal