# Die DA-leier John Steenhuisen het hulde gebring aan die party se voormalige leier in KwaZulu-Natal, Roger Burrows. Hy beskryf hom as die persoon met wie hy in die openbare lewe die beste kon identifiseer. Burrows is na ʼn lang siekbed oorlede. Hy was parlementslid, lid van die KwaZulu-Natalse wetgewer en ʼn lid van die uitvoerende raad tydens die koalisieregering saam met die IVP in die vroeë 2000’s. Steenhuisen se woordvoerder, Charity McCord, sê Burrows was verbind tot demokrasie en openbare diens:
DA betreur dood van party-veteraan Roger Burrows [KLANK]
ENG KaraboKhakhauonBurrows