Skip to content

DA besorg oor meer as 500 Gautengse skole wat in die donker gelaat word oor onbetaalde rekeninge [KLANK]

# Die DA in Gauteng het die provinsiale Onderwysdepartement veroordeel oor onbetaalde rekeninge nadat 525 skole sonder elektrisiteit of water gelaat is. Sergio Isa dos Santos van die DA sê 398 geen-fooi skole is die ergste geraak, met sommige leerders wat langer as ‘n maand in die donker en in onveilige omstadighede moes leer. Hy vra ‘n taakspan moet geskep word om rekeninggeskille op te los en toekomstige onderbrekings te voorkom:

ENG-SantosOnBills