Skip to content

DA beskuldig Tshwane dat hy nie Moreletarivier rioolbesoedeling keer nie ondanks herstelpogings [KLANK]

# Die DA sê rou riool vloei steeds in die Moreleta-rivier in ondanks pogings deur die Stad Tshwane om die lek te herstel. Leanne de Jager van die party sê die voortdurende besoedeling plaas inwoners se gesondheid in gevaar en besoedel waterstelsels stroomaf, insluitend die Roodeplaatdam. De Jager doen ‘n beroep vir permanente herstelwerk, sterker afdwinging van omgewingswette en aanspreeklikheid vir diegene wat verantwoordelik is vir die voortgesette rioolstorting:

AFR LeanneOnRawSewage