Skip to content

DA beskuldig minister Godongwana van oorskryding van mag met BTW-aankondiging [KLANK]

# Die DA het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, daarvan beskuldig dat hy sy grondwetlike magte oorskry het toe hy sonder parlementêre goedkeuring die BTW-verhoging aangekondig het. Die Hooggeregshof in die Wes-Kaap hoor vandag ‘n dringende aansoek van die DA en EFF om hom te verbied om BTW volgende maand te verhoog. Die DA se regsverteenwoordiger, Michael Bishop, het aan die hof gesê slegs die Parlement kan volgens wet belastings afdwing en Godongwana se optrede ondermyn hierdie beginsel:

ENG BishopOnApproval