# Die DA het die ANC daarvan beskuldig dat hy die BTW-verhoging gebruik om die koste van korrupsie te dek. Die party voer aan die regering belas Suid-Afrikaanse burgers met die verhoging van BTW terwyl hulle voortgaan om salarisse in die openbare sektor te verhoog. Die DA-lid, Ashor Sarupen, sê hulle glo nie die bykomende BTW-inkomste sal die land se ekonomiese behoeftes uitwis nie, maar sal eerder finansiële wanbestuur en korrupsie toesmeer:
DA beskuldig ANC dat hy BTW gebruik om koste van korrupsie te dek [KLANK]
ENG SarupenOnCorruption