Skip to content

DA beskuldig ActionSA van misleiding van die publiek met veldtog van waninligting [KLANK]

# Die DA beskuldig ActionSA dat hy doelbewus die publiek mislei met vals bewerings oor die nasionale begrotingsproses. Die DA sê ActionSA is besig om ‘n oneerlike veldtog te voer om misleiding te veroorsaak met sy rol in die hulp om die fiskale raamwerk goedgekeur te kry. Die DA sê hy het die voorgestelde verhoging van twee-persent in BTW van die begin af teengestaan. Karabo Khakhau van die DA sê ActionSA misbruik openbare frustrasie en gebruik waninligting om goedkoop politieke punte aan te teken:

ENG KhakhauOnActionSA