# Die leier van die DA, John Steenhuisen, het aangekondig dat Cilliers Brink die party se burgemeesterskandidaat in Tshwane gaan wees in volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing. Brink is verlede jaar met ‘n mosie van wantroue uitgedwing. Steenhuisen sê sy rekord bewys dat hy die stad kan omdraai, dienste kan herstel en werksgeleenthede kan skep. Hy het die huidige koalisie gekritiseer oor korrupsie, swak dienslewering en die misbruik van openbare fondse:
DA benoem Cilliers Brink as burgemeesterskandidaat vir Tshwane vir 2026 [KLANK]
ENG SteenhuisenOnTshwane