# Die DA in Noordwes sê hulle is verbind tot onderwys en om jong leerders te bemagtig met die hulp wat hulle nodig het om te slaag. Die party het gister boeke aan die Tlhabane West Primary School in die Rustenburg-munisipaliteit geskenk. Nelio Nhacuangue van die DA sê deur van jongs af in leerders te belê, word hulle gehelp om die selfvertroue en kennis te bou wat nodig is om hul drome na te jaag:
DA bemagtig jong leerders by die Tlhabane West Primary School [KLANK]
ENG NhacuangueOnLearners