# Die DA in Limpopo sê onwettige sandmynbou langs die Sandrivier benadeel die omgewing, die watergehalte en boere se lewensbestaan. Boere en landelike gemeenskappe ondervind ernstige probleme met besproeiing en toegang tot water. Die party sê dit lyk asof baie bedrywighede die behoorlike openbare deelnameprosesse omseil het. Die DA-lid, Jacques Smalle, belowe om dringende optrede aan te moedig om die rivier en omliggende ekostelsels te beskerm:
DA belowe om Limpopo-sandmynkrisis te eskaleer tot nasionale vlak [KLANK]
AFR SmalleOnSandMining