Skip to content

DA beloof regsoptrede om Kaapstad se wetstoepassingsbevoegdhede te verseker [KLANK]

# Die leier van die DA, Geordin Hill-Lewis, sê die Stad Kaapstad sal Suid-Afrika se eerste speurtak vir die metropolisie stig indien die party na die plaaslike regeringsverkiesing in November beheer oor die metro behou. Die party se burgemeesters-kandidaat het tydens ‘n optog in Delft gesê byna 200 speurposte bly vakant in die stad se polisiestasies, wat strafregtelike ondersoeke vertraag en baie sake onopgelos laat:

ENG GeordinOnDetectiveBranch