Skip to content

DA beloof om owerhede aanspreeklik te hou vir Tembisa-hospitaalskandaal van R2,3-miljard [KLANK]

# Die DA sê strafregtelike aanklagte moet versnel word teen die tenderpreneur Hangwani Maumela en ander sleutelfigure in die Tembisa-hospitaal. Dit volg op berigte dat Maumela ‘n eksotiese Italiaanse motor van 52-miljoen-rand gekoop het terwyl hy na bewering 816-miljoen-rand uit hospitaalkontrakte gedreineer het. Jack Bloom van die party sê die geld kon talle dokters, verpleegkundiges of nuwe mediese toerusting befonds het. Hy waarsku dat politieke verbintenisse nie geregtigheid moet vertraag in hierdie skandaal waarby 2,3-miljard-rand betrek word nie:

ENG BloomOnCriminalCharges