# Die voortgesette debat oor vanjaar se begroting het vandag verskerp met die DA en ANC wat bots oor voorgestelde belastingverhogings. Die DA het beloof om ‘n beplande BTW-verhoging van 0,5-persentasiepunte te verhoed, terwyl hulle aanvoer dit sal burgers verder benadeel. Die lot van die voorgestelde belastingveranderings sal op die vergadering van die Parlement se gesamentlike Finansiële komitee besluit word. Mark Burke van die DA is opdrag gegee om die fiskale raamwerk te wysig om die verhoging te verhoed:
DA beloof om ANC te verhoed om BTW-verhoging deur te voer wanneer begrotingsdebat begin [KLANK]
ENG BurkeOnBudgetFight