Skip to content

DA beklemtoon afwenteling van polisiefunksies om Wes-Kaapse bendegeweld te bekamp [KLANK]

# Die DA sê polisiefunksies moet aan plaaslike en provinsiale regerings gegee word om bendegeweld in die Wes-Kaap te help bekamp. Dit volg na ‘n bloedige naweek in Kaapstad, waar 26 moorde, 58 pogings tot moord en 84 bendeverwante voorvalle aangemeld is. Thomas Walters van die DA sê plaaslike pogings soos die Wetstoepassingsbevorderingsplan blyk doeltreffend te wees, maar word deur beperkte magte belemmer:

 

AFR WaltersOnDevolution