Skip to content

Creecy ontbind Padongelukkefonds se raad oor bestuursmislukkings [KLANK]

# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het die Padongelukkefonds se raad ontbind, weens bestuursmislukkings en operasionele onbestendigheid. Daar is kommer oor die uitvoerende hoof Collins Letsoalo se skorsing wat roekeloos hanteer is, duur litigasie en die versuim om kritieke uitvoerende rolle te vul. ‘n Tussentydse rekeningkundige gesag sal aangestel word, en ‘n nuwe raad word tans saamgestel. Die woordvoerder, Collen Msibi, sê die herstel van bestendigheid en slagofferondersteuning moet voorop gestel word:

ENG-MsibiOnRAF