Skip to content

Creecy bevestig ‘n versoek vir inligting oor passasierspoorweë word eersdaags vrygestel [KLANK]

# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het bevestig ‘n versoek om inligting oor passasierspoorweë sal binnekort vrygestel word. Sy het op die Afrika Spoor-konferensie in Sandton, Johannesburg, herbevestig die staat sal eienaarskap neem van spoorinfrastruktuur om prysbeheer te handhaaf. Creecy het ook ‘n spoorwegmeesterplan aangekondig as gids tot 2050 vir die ontwikkeling van vrag- en passasierspoorweë. Sy sê die hervormings is daarop gemik om beleggings uit die privaat sektor te lok:

ENG-CreecyOnRails