Skip to content

KSUT geloof vir sy zero-afval-veldtog [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Direktoraat vir Stedelike Afvalbestuur het die Kaapse Skiereilandse Universiteit vir Tegnologie geprys oor sy instelling van ‘n beleid van zero-afval in die hoër onderwyssektor. Die universiteit het verlede jaar ‘n drieledige sorteerstelsel op al sy kampusse ingestel en Kaapstad se eerste zero-afval-universiteit geword. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Afvalbestuur, Grant Twigg, sê klein stappe soos dié, van die skeiding van herwinbare materiale tot die weiering van enkelgebruik-plastiek, dra by tot ‘n skoner, meer volhoubare Kaapstad:

ENG TwiggOnZeroWaste