# Die vakbond COSATU het sy geaffilieerde organisasie, die National Union of Mineworkers, geluk gewens met sy suksesvolle drie-dag, nasionale kongres. Die vakbond het ook die verkiesing van Phillip Vilakazi as NUM se nuwe president verwelkom. Zanele Sabela van COSATU sê daar is ‘n behoefte vir eenheid en aksie om werkverliese te keer en om die deurlopende veiligheid van werkers te verseker. Sy het weer die federasie se verbintenis tot die bevordering van werkersregte beklemtoon:
COSATU wens NUM geluk met suksesvolle nasionale kongres [KLANK]
ENG-SabelaOnNUM