# Cosatu sê in sy 104-jarige bestaan het die SAKP getrou gebly aan sy visie vir die bevryding van die werkersklas en die armes, en rassistiese oorheersing weerstaan. Die SAKP het Sondag sy 104de bestaansjaar gevier. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê die SAKP se grondbeginsels van sosialisme is deur die jare heen deur die party gedra, tesame met die Nasionale Demokratiese Rewolusie, en hy het kapitalisme sonder vrees weerstaan:
Cosatu wens die SAKP geluk met sy 104de bestaansjaar [KLANK]
ENG ZaneleonSACP