# Die vakbondfederasie Cosatu sê dringende optrede is nodig om die groeiende werkloosheidskrisis aan te spreek. Die jongste syfers van Statistieke Suid-Afrika vir Januarie tot Maart toon die uitgebreide werkloosheidsyfer het tot 43,7-persent gestyg, met ‘n verdere 300-duisend mense wat nie werk nie. Matthew Parks van Cosatu sê werkverliese is veral hoog in konstruksie en gemeenskapsdienste. Parks waarsku die swak ekonomiese groei en stygende brandstofpryse kan die situasie vererger:
Cosatu vra vir dringende optrede om groeiende werkloosheidskrisis aan te spreek [KLANK]
ENG ParksOnUnemploymentCrisis