# Die vakbondfederasie COSATU vra vinnige optrede deur die regering, die bedryf, arbeid en verbruikers om plaaslike werksgeleenthede en waardekettings in die suikerbedryf te beskerm. Suid-Afrika se suikerbedryf het nagenoeg 1,5-miljard-rand verloor weens gesubsidieerde suikerinvoere. Matthew Parks van COSATU sê die vakverbond verwelkom die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging en die Internasionale Handelsadministrasiekommissie se afkondiging van tariefverligting vir die suikersektor, ingevolge waarvan invoerbelasting van vier-rand-83-sent tot ses-rand-97-sent per kilogram sal styg:
COSATU vra vinnige optrede om werksgeleenthede in suikerbedryf te beskerm [KLANK]
ENG ParksONSugar