# Cosatu vra die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om die terugkoopkoers vandag met ten minste 25 basispunte te verlaag. Die meeste ekonome voorspel ‘n verlaging as gevolg van inflasie wat bestendig bly. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê hoewel die inflasiekoers effens gestyg het, het die komitee steeds genoeg beweegruimte, veral omdat inflasie steeds op die onderste vlak van die teikenband van drie- tot ses-persent bly:
Cosatu vra Reserwebank om die terugkoopkoers te verlaag [KLANK]
ENG ZaneleonRepoRate